Eksodus 19:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Die hele berg Siʹnai het gerook, want Jehovah het in vuur daarop neergedaal.+ En die rook het soos die rook van ’n oond opgegaan, en die hele berg het geweldig geskud.+ Eksodus 20:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Dít is wat jy vir die Israeliete moet sê: ‘Julle het self gesien dat ek uit die hemel met julle gepraat het.+
18 Die hele berg Siʹnai het gerook, want Jehovah het in vuur daarop neergedaal.+ En die rook het soos die rook van ’n oond opgegaan, en die hele berg het geweldig geskud.+
22 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Dít is wat jy vir die Israeliete moet sê: ‘Julle het self gesien dat ek uit die hemel met julle gepraat het.+