Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Wanneer hy op die troon van sy koninkryk gaan sit, moet hy vir hom in ’n boek* ’n afskrif skryf van hierdie Wet, wat deur die Levitiese priesters gehou word.+

  • Deuteronomium 27:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En die dag waarop julle deur die Jordaanrivier trek na die land wat Jehovah julle God aan julle gee, moet julle ook vir julle groot klippe oprig en dit met kalk bedek.*+ 3 Wanneer julle deurgetrek het, moet julle al die woorde van hierdie Wet daarop skryf. Dan mag julle in die land ingaan wat Jehovah julle God aan julle gee, ’n land wat oorloop van melk en heuning, net soos Jehovah, die God van julle voorvaders, julle belowe het.+

  • Galasiërs 3:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Die Wet het dus ons oppasser* geword wat na Christus gelei het,+ sodat ons deur geloof regverdig verklaar kon word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel