Handelinge 13:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Deur hom word almal wat glo, onskuldig verklaar van alle dinge waarvan die Wet van Moses+ julle nie onskuldig kon verklaar nie.+ Romeine 5:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Laat ons dan vrede geniet* met God deur ons Here Jesus Christus+ noudat ons weens geloof regverdig verklaar is.+ Romeine 8:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Wie sal ’n beskuldiging maak teen dié wat deur God uitgekies is?+ God is die Een wat hulle regverdig verklaar.+
39 Deur hom word almal wat glo, onskuldig verklaar van alle dinge waarvan die Wet van Moses+ julle nie onskuldig kon verklaar nie.+
5 Laat ons dan vrede geniet* met God deur ons Here Jesus Christus+ noudat ons weens geloof regverdig verklaar is.+
33 Wie sal ’n beskuldiging maak teen dié wat deur God uitgekies is?+ God is die Een wat hulle regverdig verklaar.+