8 “Ons het in daardie tyd die land afgevat van die twee Amoritiese konings+ wat in die Jordaanstreek was, van die Arnon-vallei af tot by die berg Hermon+ 9 (dit is die berg wat die Sidoniërs voorheen Sirjon en wat die Amoriete voorheen Senir genoem het),