Eksodus 20:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En hulle het vir Moses gesê: “Praat jy met ons, en ons sal luister, maar moenie dat God met ons praat nie, want ons is bang dat ons sal sterf.”+ Galasiërs 3:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hoekom is die Wet dan gegee? Dit is bygevoeg om oortredings openbaar te maak,+ totdat die nageslag* sou kom+ aan wie die belofte gemaak is, en engele het dit deur ’n middelaar+ oorgedra.+
19 En hulle het vir Moses gesê: “Praat jy met ons, en ons sal luister, maar moenie dat God met ons praat nie, want ons is bang dat ons sal sterf.”+
19 Hoekom is die Wet dan gegee? Dit is bygevoeg om oortredings openbaar te maak,+ totdat die nageslag* sou kom+ aan wie die belofte gemaak is, en engele het dit deur ’n middelaar+ oorgedra.+