-
Deuteronomium 6:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 En julle moet luister, o Israel, en presies doen wat dit sê, sodat dit met julle goed kan gaan en julle baie kan word in die land wat oorloop van melk en heuning, net soos Jehovah, die God van julle voorvaders, julle belowe het.
-