Numeri 13:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Maar die manne wat saam met hom gegaan het, het gesê: “Ons kan nie teen die mense gaan veg nie, want hulle is sterker as ons.”+
31 Maar die manne wat saam met hom gegaan het, het gesê: “Ons kan nie teen die mense gaan veg nie, want hulle is sterker as ons.”+