-
1 Samuel 4:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Die Filistyne het bang geword, want hulle het gesê: “God het in die kamp ingekom!”+ Toe het hulle gesê: “Dit is verby met ons, want so iets het nog nooit voorheen gebeur nie! 8 Dit is verby met ons! Wie sal ons red uit die hand van hierdie magtige God? Dit is die God wat Egipte in die wildernis met allerhande plae getref het.+
-