Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Deuteronomium

      • Twee kliptablette vervang (1-11)

      • Wat Jehovah vereis (12-22)

        • Vrees Jehovah en wees lief vir hom (12)

Deuteronomium 10:1

Voetnote

  • *

    Of “kis”.

Kruisverwysings

  • +Eks 34:1

Deuteronomium 10:3

Kruisverwysings

  • +Eks 34:4

Deuteronomium 10:4

Voetnote

  • *

    Lett. “die Tien Woorde”. Ook die Dekaloog genoem.

  • *

    Of “die gemeente”.

Kruisverwysings

  • +Eks 32:15
  • +Eks 20:1; 34:28; De 4:13
  • +De 4:36; 5:4
  • +Eks 19:17; De 5:22

Deuteronomium 10:5

Kruisverwysings

  • +Eks 34:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/1/15, bl. 31

Deuteronomium 10:6

Kruisverwysings

  • +Nu 20:23, 24; 33:31, 38
  • +Nu 20:28

Deuteronomium 10:7

Voetnote

  • *

    Of “wadi’s”. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Nu 33:33

Deuteronomium 10:8

Kruisverwysings

  • +Nu 1:50; 3:6; 8:14
  • +Nu 3:30, 31
  • +Nu 6:23-27; De 21:5; 2Kr 30:27

Deuteronomium 10:9

Kruisverwysings

  • +Nu 18:20, 24; De 18:1

Deuteronomium 10:10

Kruisverwysings

  • +Eks 24:18; 34:28
  • +Eks 32:14

Deuteronomium 10:11

Kruisverwysings

  • +Ge 15:18

Deuteronomium 10:12

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Mi 6:8
  • +De 5:29
  • +De 5:33; Jos 22:5
  • +De 6:5; Lu 10:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/1, bl. 10

Deuteronomium 10:13

Kruisverwysings

  • +De 6:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/1, bl. 10

Deuteronomium 10:14

Kruisverwysings

  • +1Kr 29:11; Ps 24:1; 115:16

Deuteronomium 10:15

Kruisverwysings

  • +De 4:37

Deuteronomium 10:16

Voetnote

  • *

    Lett. “die voorhuid van julle hart besny”.

  • *

    Lett. “en julle moet julle nek nie meer verhard nie”.

Kruisverwysings

  • +De 30:6
  • +Eks 34:9; De 9:6; 31:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 13

Deuteronomium 10:17

Kruisverwysings

  • +Eks 18:11; 2Kr 2:5; Ps 97:9
  • +Han 10:34; Ro 2:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 114

Deuteronomium 10:18

Voetnote

  • *

    Lett. “vaderlose seun”.

Kruisverwysings

  • +Ps 68:5; Jak 1:27
  • +Le 19:10; De 24:14; Ps 146:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 113-114

Deuteronomium 10:19

Kruisverwysings

  • +Eks 22:21; Le 19:34

Deuteronomium 10:20

Kruisverwysings

  • +Lu 4:8

Deuteronomium 10:21

Kruisverwysings

  • +Eks 15:2; Op 19:6
  • +2Sa 7:23

Deuteronomium 10:22

Voetnote

  • *

    Of “siele”.

Kruisverwysings

  • +Ge 46:27; Eks 1:5; Han 7:14
  • +Ge 15:1, 5

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 10:1Eks 34:1
Deut. 10:3Eks 34:4
Deut. 10:4Eks 32:15
Deut. 10:4Eks 20:1; 34:28; De 4:13
Deut. 10:4De 4:36; 5:4
Deut. 10:4Eks 19:17; De 5:22
Deut. 10:5Eks 34:29
Deut. 10:6Nu 20:23, 24; 33:31, 38
Deut. 10:6Nu 20:28
Deut. 10:7Nu 33:33
Deut. 10:8Nu 1:50; 3:6; 8:14
Deut. 10:8Nu 3:30, 31
Deut. 10:8Nu 6:23-27; De 21:5; 2Kr 30:27
Deut. 10:9Nu 18:20, 24; De 18:1
Deut. 10:10Eks 24:18; 34:28
Deut. 10:10Eks 32:14
Deut. 10:11Ge 15:18
Deut. 10:12Mi 6:8
Deut. 10:12De 5:29
Deut. 10:12De 5:33; Jos 22:5
Deut. 10:12De 6:5; Lu 10:27
Deut. 10:13De 6:24
Deut. 10:141Kr 29:11; Ps 24:1; 115:16
Deut. 10:15De 4:37
Deut. 10:16De 30:6
Deut. 10:16Eks 34:9; De 9:6; 31:27
Deut. 10:17Eks 18:11; 2Kr 2:5; Ps 97:9
Deut. 10:17Han 10:34; Ro 2:11
Deut. 10:18Ps 68:5; Jak 1:27
Deut. 10:18Le 19:10; De 24:14; Ps 146:9
Deut. 10:19Eks 22:21; Le 19:34
Deut. 10:20Lu 4:8
Deut. 10:21Eks 15:2; Op 19:6
Deut. 10:212Sa 7:23
Deut. 10:22Ge 46:27; Eks 1:5; Han 7:14
Deut. 10:22Ge 15:1, 5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Deuteronomium 10:1-22

Deuteronomium

10 “Toe het Jehovah vir my gesê: ‘Kap vir jou twee kliptablette uit soos die eerstes+ en klim teen die berg op na my toe. Jy moet ook vir jou ’n ark* van hout maak. 2 En ek sal op die tablette die woorde skryf wat op die eerste tablette was, wat jy stukkend gegooi het, en jy moet dit in die ark sit.’ 3 Toe het ek ’n ark van akasiahout gemaak en twee kliptablette soos die eerstes uitgekap en teen die berg opgeklim met die twee tablette in my hand.+ 4 Daarna het hy op die tablette dieselfde woorde geskryf wat hy voorheen geskryf het,+ die Tien Gebooie,*+ wat Jehovah op die berg uit die vuur vir julle gegee het+ op die dag toe julle* vergader het.+ En Jehovah het dit vir my gegee. 5 Toe het ek omgedraai en teen die berg afgeklim+ en die tablette in die ark gesit wat ek gemaak het, waar dit nou nog is, net soos Jehovah my beveel het.

6 “Die Israeliete het van Beʹërot Beneʹ-Jaʹäkan af weggetrek na Moseʹra. Aäron het daar gesterf, en hy is daar begrawe,+ en sy seun Eleaʹsar het in sy plek as priester begin dien.+ 7 Hulle het daarvandaan weggetrek na Gudgoʹda, en van Gudgoʹda na Jotbaʹta,+ ’n land van waterstrome.*

8 “Toe het Jehovah die stam van Levi+ afgesonder om die ark van Jehovah se verbond+ te dra, om voor Jehovah te dien en om in sy naam te seën,+ soos hulle tot vandag nog doen. 9 Daarom het Levi geen deel of erfdeel saam met sy broers nie. Jehovah is sy erfdeel, net soos Jehovah julle God vir hom gesê het.+ 10 Ek het op die berg gebly soos ek die eerste keer gedoen het, 40 dae en 40 nagte,+ en Jehovah het ook by daardie geleentheid na my geluister.+ Jehovah wou julle nie vernietig nie. 11 Toe het Jehovah vir my gesê: ‘Maak gereed om te vertrek en lei die volk, sodat hulle kan ingaan en die land in besit kan neem wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het om aan hulle te gee.’+

12 “En nou, o Israel, wat vra Jehovah julle God van julle?+ Net dít: Om Jehovah jou God te vrees,+ om al sy weë te volg,+ om hom lief te hê, om Jehovah jou God met jou hele hart en jou hele siel* te dien+ 13 en om die gebooie en wetsbepalings van Jehovah te gehoorsaam wat ek julle vandag beveel, sodat dit met julle goed kan gaan.+ 14 Kyk, aan Jehovah julle God behoort die hemel, selfs die hoogste hemele, en die aarde en alles wat daarin is.+ 15 Maar dit was net aan julle voorvaders wat Jehovah geheg geraak het en aan wie hy sy liefde betoon het, en hy het julle, hulle nageslag,+ uit al die volke uitgekies, soos vandag gesien kan word. 16 Nou moet julle julle harte reinig*+ en ophou om so hardkoppig te wees.*+ 17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here, die groot, magtige en ontsagwekkende God, wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie. 18 Hy sorg dat die weeskind* en die weduwee regverdig behandel word,+ en hy is lief vir die uitlander+ wat onder julle woon, en hy gee vir hom kos en klere. 19 Julle moet ook lief wees vir die uitlander wat onder julle woon, want julle was uitlanders in Egipte.+

20 “Dit is Jehovah julle God wat julle moet vrees. Hy is die Een wat julle moet dien+ en aan wie julle getrou moet bly, en dit is by sy naam wat julle moet sweer. 21 Hy is die Een wat julle moet loof.+ Hy is julle God, wat al hierdie groot en ontsagwekkende dinge vir julle gedoen het wat julle met julle eie oë gesien het.+ 22 Toe julle voorvaders na Egipte afgetrek het,+ was hulle 70 mense,* en nou het Jehovah julle God julle so baie soos die sterre van die hemel gemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel