Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 10:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Hulle het hierdie konings na Josua toe uitgebring, en hy het al die manne van Israel bymekaargeroep en vir die bevelvoerders van die vegters wat saam met hom gegaan het, gesê: “Kom nader. Sit julle voete op die agterkant van die nekke van hierdie konings.” Toe het hulle nader gekom en hulle voete op die agterkant van hulle nekke gesit.+

  • Josua 12:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 En dít is die konings van die land wat die Israeliete verslaan het, wie se land hulle in besit geneem het aan die oostekant van die Jordaanrivier, van die Arnon-vallei*+ af tot by die berg Hermon+ en die hele Aʹraba in die ooste:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel