Deuteronomium 12:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Julle moet hulle altare afbreek, hulle heilige pilare stukkend breek,+ hulle heilige pale* met vuur verbrand en die beelde van hulle gode afkap+ en sodoende die name van hulle gode uit daardie plek laat verdwyn.+ 1 Kronieke 14:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Die Filistyne het hulle gode daar agtergelaat, en op Dawid se bevel is die gode met vuur verbrand.+
3 Julle moet hulle altare afbreek, hulle heilige pilare stukkend breek,+ hulle heilige pale* met vuur verbrand en die beelde van hulle gode afkap+ en sodoende die name van hulle gode uit daardie plek laat verdwyn.+
12 Die Filistyne het hulle gode daar agtergelaat, en op Dawid se bevel is die gode met vuur verbrand.+