3 Hoekom bring Jehovah ons na hierdie land om deur die swaard doodgemaak te word?+ Ons vyande sal ons vrouens en ons kinders wegvat.+ Is dit nie vir ons beter om na Egipte terug te gaan nie?”+ 4 Hulle het selfs vir mekaar gesê: “Kom ons stel ’n leier aan en gaan terug Egipte toe!”+