8 Die Rubeniete en die Gadiete het hulle erfdeel saam met die ander halwe stam van Manasʹse ontvang. Dit was die erfdeel wat Moses vir hulle aan die oostekant van die Jordaanrivier gegee het, net soos Moses, die kneg van Jehovah, aan hulle toegewys het:+