-
Eksodus 34:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Toe het Moses twee kliptablette uitgekap soos die eerstes en die oggend vroeg opgestaan en teen die berg Siʹnai opgeklim, net soos Jehovah hom beveel het, en hy het die twee kliptablette in sy hande geneem.
-