20 Jehovah het verder vir Aäron gesê: “Jy sal nie ’n erfdeel in hulle land hê nie, en jy sal nie onder hulle ’n deel van die grond kry nie.+ Ek is jou deel en jou erfdeel onder die Israeliete.+
24 Want ek gee die tiende wat die Israeliete as ’n bydrae aan Jehovah sal gee, as ’n erfdeel aan die Leviete. Daarom het ek vir hulle gesê: ‘Hulle mag geen erfdeel onder die Israeliete ontvang nie.’”+
18“Die Levitiese priesters, ja, die hele stam van Levi, sal nie ’n deel of ’n erfdeel saam met Israel ontvang nie. Hulle sal eet van die vuuroffers van Jehovah, wat sy erfdeel is.+