Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 18:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Jehovah het verder vir Aäron gesê: “Jy sal nie ’n erfdeel in hulle land hê nie, en jy sal nie onder hulle ’n deel van die grond kry nie.+ Ek is jou deel en jou erfdeel onder die Israeliete.+

  • Numeri 18:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Want ek gee die tiende wat die Israeliete as ’n bydrae aan Jehovah sal gee, as ’n erfdeel aan die Leviete. Daarom het ek vir hulle gesê: ‘Hulle mag geen erfdeel onder die Israeliete ontvang nie.’”+

  • Deuteronomium 10:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Daarom het Levi nie ’n deel of ’n erfdeel saam met sy broers ontvang nie. Jehovah is sy erfdeel, net soos Jehovah julle God vir hom gesê het.+

  • Josua 13:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Dit was net die stam van die Leviete wat nie ’n erfdeel by hom ontvang het nie.+ Die vuuroffers van Jehovah, die God van Israel, is hulle erfdeel,+ net soos hy hulle belowe het.+

  • Josua 13:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Maar Moses het nie aan die stam van die Leviete ’n erfdeel gegee nie.+ Jehovah, die God van Israel, is hulle erfdeel, net soos hy hulle belowe het.+

  • 1 Korintiërs 9:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Weet julle nie dat die manne wat heilige take verrig, die dinge van die tempel eet en dat dié wat gereeld by die altaar dien, ’n deel by die altaar ontvang nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel