Eksodus 24:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Moses het toe in die wolk ingegaan en teen die berg opgeklim.+ En Moses het 40 dae en 40 nagte op die berg gebly.+ Eksodus 34:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 En hy het 40 dae en 40 nagte daar by Jehovah gebly. Hy het niks geëet en niks gedrink nie.+ En Hy het die woorde van die verbond, die Tien Gebooie,* op die tablette geskryf.+
18 Moses het toe in die wolk ingegaan en teen die berg opgeklim.+ En Moses het 40 dae en 40 nagte op die berg gebly.+
28 En hy het 40 dae en 40 nagte daar by Jehovah gebly. Hy het niks geëet en niks gedrink nie.+ En Hy het die woorde van die verbond, die Tien Gebooie,* op die tablette geskryf.+