Deuteronomium 16:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En julle moet die Pasga-offer vir Jehovah julle God offer,+ uit die kleinvee en die beeste,+ op die plek wat Jehovah vir sy naam uitkies.+ Deuteronomium 26:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 dan moet jy ’n deel neem van die eerste opbrengs* van jou hele oes in die land wat Jehovah julle God aan julle gee. Jy moet dit in ’n mandjie sit en na die plek gaan wat Jehovah julle God vir sy naam uitkies.+
2 En julle moet die Pasga-offer vir Jehovah julle God offer,+ uit die kleinvee en die beeste,+ op die plek wat Jehovah vir sy naam uitkies.+
2 dan moet jy ’n deel neem van die eerste opbrengs* van jou hele oes in die land wat Jehovah julle God aan julle gee. Jy moet dit in ’n mandjie sit en na die plek gaan wat Jehovah julle God vir sy naam uitkies.+