Deuteronomium 17:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Die hele volk sal dan hiervan hoor en bang word, en hulle sal nie weer waag om so iets te doen* nie.+ 1 Timoteus 5:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Jy moet dié wat sonde beoefen, voor almal teregwys+ as ’n waarskuwing vir die res.*
13 Die hele volk sal dan hiervan hoor en bang word, en hulle sal nie weer waag om so iets te doen* nie.+