Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 15:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Kom tot julle sinne en doen wat reg is. Moenie sondig nie, want party van julle het geen kennis van God nie. Ek sê dit om julle skaam te maak.

  • Titus 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want as God se bestuurder moet ’n opsiener vry van beskuldiging wees. Hy moenie hardkoppig wees,+ gou kwaad word+ of ’n dronkaard wees nie. Hy moenie gewelddadig* wees of gierig op soek wees na oneerlike wins nie.

  • Titus 1:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 en in sy onderrigting* stewig aan die betroubare woord* vashou,+ sodat hy mense deur die gesonde* lering kan opbou*+ en dié wat daarteen praat, kan teregwys.+

  • Titus 1:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hierdie getuienis is waar. Hou dus aan om streng met hulle te praat en om hulle tereg te wys, sodat hulle gesond in die geloof kan wees

  • 1 Johannes 3:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Elkeen wat uit God gebore is, beoefen nie sonde nie,+ want Sy saad* bly in so iemand, en hy kan nie sonde beoefen nie, want hy is uit God gebore.+

  • Openbaring 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 “‘Almal vir wie ek lief is, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel