-
Deuteronomium 15:19, 20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 “Jy moet elke manlike eersgeborene van jou beeste en jou kleinvee vir Jehovah jou God heilig.+ Jy mag geen werk met die eersgeborene van jou beeste* doen nie, en jy mag ook nie die eersgeborene van jou kleinvee skeer nie. 20 Jy en jou huisgesin moet dit jaar ná jaar voor Jehovah jou God eet op die plek wat Jehovah sal uitkies.+
-