-
Deuteronomium 24:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 “Wanneer julle die oes op julle landerye insamel en julle ’n graanbondel op die landery vergeet het, moet julle nie teruggaan om dit te gaan haal nie. Dit moet daar gelos word vir die uitlander wat onder julle woon, die weeskind en die weduwee,+ sodat Jehovah julle God julle kan seën in alles wat julle doen.+
-