Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Julle moet sewe dae lank ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Op die agtste dag moet julle ’n heilige byeenkoms hou,+ en julle moet ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Dit is ’n heilige vergadering. Julle mag geen harde werk doen nie.

  • Levitikus 23:40
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 40 Op die eerste dag moet julle vir julle die vrugte van pragtige bome neem, die blare van palmbome,+ die takke van bome met baie blare en populiere van die vallei,* en julle moet sewe dae lank+ voor Jehovah julle God vreugdevol wees.+

  • Nehemia 8:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 En dag ná dag is daar uit die Wetboek van die ware God voorgelees,+ van die eerste dag tot die laaste dag. Hulle het die fees sewe dae lank gehou, en op die agtste dag was daar ’n heilige vergadering, soos die Wet vereis het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel