Spreuke 11:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Oneer kom oor dié wat vermetel* is,+maar wysheid is by dié wat beskeie is.+ Hebreërs 10:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Enigiemand wat nie die Wet van Moses gehoorsaam nie, word op die getuienis van twee of drie doodgemaak+ sonder enige genade.
28 Enigiemand wat nie die Wet van Moses gehoorsaam nie, word op die getuienis van twee of drie doodgemaak+ sonder enige genade.