Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Julle moet eerder na die plek gaan wat Jehovah julle God vir sy naam en as sy woonplek onder al julle stamme uitkies, en julle moet hom daar aanbid.*+ 6 Dit is waar julle julle brandoffers,+ julle offerandes, julle tiendes,+ die bydrae van julle hand,+ julle gelofte-offers, julle vrywillige offers+ en die eersgeborenes van julle beeste en kleinvee moet bring.+

  • Deuteronomium 16:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En julle moet die Pasga-offer vir Jehovah julle God offer,+ uit die kleinvee en die beeste,+ op die plek wat Jehovah vir sy naam uitkies.+

  • Psalm 26:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Jehovah, ek is lief vir die huis waar u woon,+

      die plek waar u heerlikheid is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel