-
Deuteronomium 11:22, 23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 “As julle hierdie gebod wat ek vir julle gee, streng gehoorsaam en dit uitvoer deur Jehovah julle God lief te hê,+ al sy weë te volg en aan hom getrou te bly,+ 23 dan sal Jehovah al hierdie nasies voor julle uit verdryf,+ en julle sal die land van nasies wat groter en magtiger is as julle, in besit neem.+
-