Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “Dit is Jehovah julle God wat julle moet vrees. Hy is die Een wat julle moet dien+ en aan wie julle getrou moet bly, en dit is by sy naam wat julle moet sweer.

  • Deuteronomium 13:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Dit is Jehovah julle God wat julle moet volg, hy is die Een wat julle moet vrees, dit is sy gebooie wat julle moet gehoorsaam en dit is sy stem waarna julle moet luister. Hy is die Een wat julle moet dien, en hy is die Een aan wie julle lojaal moet bly.+

  • Josua 22:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Maar sorg net dat julle die gebod en die Wet uitvoer wat Moses, die kneg van Jehovah, aan julle gegee het:+ Julle moet Jehovah julle God liefhê,+ al sy weë volg,+ gehoorsaam wees aan sy gebooie,+ lojaal bly aan hom+ en hom met julle hele hart en met julle hele siel*+ dien.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel