Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 25:25, 26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Toe het die eerste uitgekom, en hy was heeltemal rooi, met soveel hare dat dit gelyk het asof hy ’n harige kleed aangehad het.+ Daarom het hulle hom Esau*+ genoem. 26 Daarna het sy broer uitgekom met sy hand om Esau se hakskeen.+ Daarom het Isak hom Jakob*+ genoem. Isak was 60 jaar oud toe sy aan hulle geboorte gegee het.

  • Genesis 36:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Dít is die geskiedenis van Esau, dit wil sê Edom.+

  • Numeri 20:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Daarna het Moses boodskappers uit Kades na die koning van Edom gestuur:+ “So sê u broer Israel:+ ‘U weet goed hoe swaar ons gekry het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel