Levitikus 19:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 “‘Moenie jou dogter onteer deur haar ’n prostituut te maak nie,+ sodat die land nie prostitusie pleeg en met los sedes gevul word nie.+ Levitikus 21:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “‘En as die dogter van ’n priester haar ontheilig deur prostitusie te pleeg, ontheilig sy haar pa. Sy moet met vuur verbrand word.+
29 “‘Moenie jou dogter onteer deur haar ’n prostituut te maak nie,+ sodat die land nie prostitusie pleeg en met los sedes gevul word nie.+
9 “‘En as die dogter van ’n priester haar ontheilig deur prostitusie te pleeg, ontheilig sy haar pa. Sy moet met vuur verbrand word.+