26 “As jy jou medemens se kleed as ’n waarborg vir ’n lening neem,+ moet jy dit teen sononder vir hom teruggee, 27 want dit is sy enigste bedekking, sy klere om sy liggaam te bedek. Wat sal hy dra wanneer hy gaan slaap?+ Wanneer hy tot my roep, sal ek beslis hoor, want ek het medelye.+