Eksodus 20:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “Jy mag nie moord pleeg nie.+ Eksodus 21:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Enigeen wat iemand so slaan dat hy sterf, moet doodgemaak word.+ Numeri 35:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Julle mag geen losprys aanvaar vir die lewe van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie, want hy moet vir seker doodgemaak word.+
31 Julle mag geen losprys aanvaar vir die lewe van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie, want hy moet vir seker doodgemaak word.+