1 Konings 17:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Eliʹa,*+ die Tisbiet, ’n inwoner van Giʹlead,+ het vir Agab gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, die God van Israel wat ek dien,* vir die volgende paar jaar sal daar nie dou of reën wees behalwe op my bevel nie!”+
17 Eliʹa,*+ die Tisbiet, ’n inwoner van Giʹlead,+ het vir Agab gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, die God van Israel wat ek dien,* vir die volgende paar jaar sal daar nie dou of reën wees behalwe op my bevel nie!”+