Eksodus 19:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 ‘Julle het self gesien wat ek aan die Egiptenare gedoen het,+ sodat ek julle op die vlerke van ’n arend kon dra en julle na my toe kon bring.+ Josua 24:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ek het later vir Moses en Aäron gestuur,+ en ek het Egipte met plae getref,+ en daarna het ek julle uit Egipte uitgelei.
4 ‘Julle het self gesien wat ek aan die Egiptenare gedoen het,+ sodat ek julle op die vlerke van ’n arend kon dra en julle na my toe kon bring.+
5 Ek het later vir Moses en Aäron gestuur,+ en ek het Egipte met plae getref,+ en daarna het ek julle uit Egipte uitgelei.