Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 11:26-28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 “Kyk, ek gee julle vandag die keuse tussen ’n seën en ’n vloek:+ 27 die seën as julle die gebooie van Jehovah julle God gehoorsaam wat ek julle vandag beveel,+ 28 en die vloek as julle nie die gebooie van Jehovah julle God gehoorsaam nie+ en wegdraai van die weg wat ek julle vandag beveel om te volg en julle agter ander gode aanloop wat julle nie geken het nie.

  • Deuteronomium 28:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Al hierdie seëninge sal oor julle kom en julle inhaal+ omdat julle na die stem van Jehovah julle God bly luister:

  • Deuteronomium 28:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “Maar as julle nie na die stem van Jehovah julle God luister deur al sy gebooie en sy wetsbepalings te gehoorsaam wat ek julle vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor julle kom en julle inhaal:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel