Deuteronomium 31:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Hy* het Josua,+ die seun van Nun, toe as leier aangestel en gesê: “Wees moedig en sterk,+ want jy sal die Israeliete in die land inbring wat ek met ’n eed aan hulle belowe het,+ en ek sal met jou wees.”
23 Hy* het Josua,+ die seun van Nun, toe as leier aangestel en gesê: “Wees moedig en sterk,+ want jy sal die Israeliete in die land inbring wat ek met ’n eed aan hulle belowe het,+ en ek sal met jou wees.”