Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 10:3-5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe het koning Adoʹni-Seʹdek van Jerusalem die volgende boodskap aan koning Hoham van Heʹbron,+ koning Piram van Jarmut, koning Jaʹfia van Lagis en koning Debir van Eglon+ gestuur: 4 “Kom help my, en laat ons Giʹbeon aanval, want hulle het vrede gemaak met Josua en die Israeliete.”+ 5 Toe het die vyf konings van die Amoriete+ – die koning van Jerusalem, die koning van Heʹbron, die koning van Jarmut, die koning van Lagis en die koning van Eglon – bymekaargekom saam met hulle leërmagte en by Giʹbeon kamp opgeslaan om daarteen te veg.

  • Josua 12:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Josua en die Israeliete het die konings aan die westekant van die Jordaanrivier verslaan, van Baäl-Gad+ af in die Liʹbanon-vallei+ tot by die berg Halak,+ wat naby Seïr+ is. Daarna het Josua vir elke stam van Israel die deel van die land gegee wat hulle as ’n besitting moes kry+

  • Josua 12:10-12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 die koning van Jerusalem, die koning van Heʹbron,+

      11 die koning van Jarmut, die koning van Lagis,

      12 die koning van Eglon, die koning van Geser,+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel