Deuteronomium 20:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar in die stede van die volgende volke, wat Jehovah julle God julle as ’n erfdeel gee, mag julle niks wat asemhaal, laat lewe nie.+
16 Maar in die stede van die volgende volke, wat Jehovah julle God julle as ’n erfdeel gee, mag julle niks wat asemhaal, laat lewe nie.+