Deuteronomium 20:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar in die stede van die volgende volke, wat Jehovah julle God julle as ’n erfdeel gee, mag julle niks wat asemhaal, laat lewe nie.+ Josua 11:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die Israeliete het al die buit van hierdie stede sowel as die vee vir hulleself gevat.+ Maar hulle het elke mens met die swaard doodgemaak,+ totdat hulle almal uitgeroei het. Hulle het niemand gespaar nie.+
16 Maar in die stede van die volgende volke, wat Jehovah julle God julle as ’n erfdeel gee, mag julle niks wat asemhaal, laat lewe nie.+
14 Die Israeliete het al die buit van hierdie stede sowel as die vee vir hulleself gevat.+ Maar hulle het elke mens met die swaard doodgemaak,+ totdat hulle almal uitgeroei het. Hulle het niemand gespaar nie.+