Eksodus 23:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 “Ek sal sorg dat die volke wat julle gaan teëkom, vir my bang sal wees+ nog voordat julle daar aankom, en ek sal hulle verwar, en ek sal sorg dat al julle vyande verslaan word en van julle af wegvlug.+ Deuteronomium 11:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 dan sal Jehovah al hierdie nasies voor julle uit verdryf,+ en julle sal die land van nasies wat groter en magtiger is as julle, in besit neem.+
27 “Ek sal sorg dat die volke wat julle gaan teëkom, vir my bang sal wees+ nog voordat julle daar aankom, en ek sal hulle verwar, en ek sal sorg dat al julle vyande verslaan word en van julle af wegvlug.+
23 dan sal Jehovah al hierdie nasies voor julle uit verdryf,+ en julle sal die land van nasies wat groter en magtiger is as julle, in besit neem.+