5 Hy het boodskappers gestuur na Biʹleam, die seun van Beor, in Petor,+ langs die Rivier* in sy geboorteland. Hy het hom laat roep en gesê: “Kyk! ’n Volk het uit Egipte gekom. Hulle het die oppervlak van die aarde* bedek,+ en hulle woon reg voor my.
15 Omdat hulle van die reguit pad afgedwaal het, is hulle mislei. Hulle het dieselfde pad gevolg as Biʹleam,+ die seun van Beor, wat lief was vir die beloning van slegte dade,+