Josua 4:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die volk het op die tiende dag van die eerste maand uit die Jordaanrivier uitgekom en by Gilgal aan die oostelike grens van Jeʹrigo kamp opgeslaan.+ Josua 10:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 Toe het Josua en die hele Israel na die kamp by Gilgal+ teruggekeer.
19 Die volk het op die tiende dag van die eerste maand uit die Jordaanrivier uitgekom en by Gilgal aan die oostelike grens van Jeʹrigo kamp opgeslaan.+