Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Maar omdat my kneg Kaleb+ ’n ander gees geopenbaar het en my heelhartig bly volg het, sal ek hom beslis in die land inbring waarheen hy gegaan het, en sy nageslag sal dit in besit neem.+

  • Numeri 32:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 ‘Die manne van 20 jaar en ouer wat uit Egipte getrek het, sal nie die land sien+ wat ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed belowe het nie,+ want hulle het my nie heelhartig gevolg nie – 12 behalwe Kaleb,+ die seun van Jefunʹne, die Kenissiet, en Josua,+ die seun van Nun, want hulle het Jehovah heelhartig gevolg.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel