Numeri 13:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Hulle het in die Negeb ingegaan en by Heʹbron+ gekom, waar Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ die Enakiete,+ gewoon het. Terloops, Heʹbron is sewe jaar voor Soan van Egipte gebou. Numeri 13:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Maar die mense wat in die land woon, is sterk, en die versterkte stede is baie groot. En ons het ook die Enakiete daar gesien.+
22 Hulle het in die Negeb ingegaan en by Heʹbron+ gekom, waar Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ die Enakiete,+ gewoon het. Terloops, Heʹbron is sewe jaar voor Soan van Egipte gebou.
28 Maar die mense wat in die land woon, is sterk, en die versterkte stede is baie groot. En ons het ook die Enakiete daar gesien.+