-
Deuteronomium 1:27, 28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 Julle het in julle tente bly kla en gesê: ‘Jehovah het ons gehaat, en daarom het hy ons uit Egipte uitgelei om ons aan die Amoriete oor te gee, sodat hulle ons kan vernietig. 28 Na watter soort plek gaan ons? Ons broers het ons moed laat verloor*+ deur te sê: “Hulle is ’n volk wat groter en langer is as ons, en hulle stede is groot en tot aan die hemel versterk,*+ en ons het die kinders van die Enakiete+ daar gesien.”’
-