Josua 19:40, 41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Die sewende lot+ was vir die families van die stam van Dan.+ 41 En die grens van hulle erfdeel was: Sora,+ Estaʹol, Ir-Semes, Rigters 16:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Later het sy broers en sy pa se hele familie gekom om sy lyk terug te neem. Hulle het hom teruggebring en hom tussen Sora+ en Estaʹol in die graf van sy pa, Manoʹag,+ begrawe. Hy het 20 jaar lank as rigter oor Israel gedien.+
40 Die sewende lot+ was vir die families van die stam van Dan.+ 41 En die grens van hulle erfdeel was: Sora,+ Estaʹol, Ir-Semes,
31 Later het sy broers en sy pa se hele familie gekom om sy lyk terug te neem. Hulle het hom teruggebring en hom tussen Sora+ en Estaʹol in die graf van sy pa, Manoʹag,+ begrawe. Hy het 20 jaar lank as rigter oor Israel gedien.+