-
2 Konings 18:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Toe het koning Hiskiʹa van Juda hierdie boodskap aan die koning van Assiʹrië in Lagis gestuur: “Ek het verkeerd opgetree. As u van my af terugtrek, sal ek vir u gee wat u ook al van my eis.” Die koning van Assiʹrië het koning Hiskiʹa van Juda ’n boete van 300 talente* silwer en 30 talente goud opgelê.
-