Genesis 49:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “Josef+ is die jong takkie van ’n vrugdraende boom, ’n vrugdraende boom by ’n fontein. Sy takke strek oor die muur. Deuteronomium 33:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Van Josef het hy gesê:+ “Mag sy land deur Jehovah geseën word+met die heel beste dinge van die hemel,met dou en die waters van die fonteine onder die aarde,+
22 “Josef+ is die jong takkie van ’n vrugdraende boom, ’n vrugdraende boom by ’n fontein. Sy takke strek oor die muur.
13 Van Josef het hy gesê:+ “Mag sy land deur Jehovah geseën word+met die heel beste dinge van die hemel,met dou en die waters van die fonteine onder die aarde,+