11 Koning Hiram+ van Tirus het boodskappers na Dawid toe gestuur, en ook sederhout,+ houtwerkers en klipmesselaars om mure te bou, en hulle het vir Dawid ’n paleis* begin bou.+
5Toe Hiram, die koning van Tirus,+ gehoor het dat Salomo in die plek van sy pa as koning gesalf is, het hy sy knegte na Salomo gestuur, want Hiram was altyd ’n vriend van Dawid.*+