1 Kronieke 6:57 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 57 Aan die nakomelinge van Aäron het hulle Heʹbron+ as ’n vrystad*+ gegee, asook Libna+ met sy weivelde, Jattir,+ Estemoʹa met sy weivelde,+ 1 Kronieke 6:60 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 60 En uit die gebied van die stam van Benjamin: Geba+ met sy weivelde, Aleʹmet met sy weivelde en Aʹnatot+ met sy weivelde. Hulle families het altesaam 13 stede ontvang.+
57 Aan die nakomelinge van Aäron het hulle Heʹbron+ as ’n vrystad*+ gegee, asook Libna+ met sy weivelde, Jattir,+ Estemoʹa met sy weivelde,+
60 En uit die gebied van die stam van Benjamin: Geba+ met sy weivelde, Aleʹmet met sy weivelde en Aʹnatot+ met sy weivelde. Hulle families het altesaam 13 stede ontvang.+