Deuteronomium 10:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here, die groot, magtige en ontsagwekkende God, wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie.
17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here, die groot, magtige en ontsagwekkende God, wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie.